School sportSchools
Goedehoop se langasems haal Mpumalangaspan
Die nasionale landloopkampioenskap vind op 16 September plaas.
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/94/2023/09/LSGoedehoop1-lan_38518.jpg)
DiƩ 30 atlete van Laerskool Goedehoop op Secunda is gekies om op 16 September aan die Suid-Afrikaanse Landloopkampioenskap wat in Port Elizabeth plaasvind, deel te neem.
Hulle het die Mpumalanga landloopspan gehaal.