Local newsLocal sportNews

Edelvalk-spanne presteer by presidentskietkompetisie

Drian Podges het derde geëindig, Jaco Booysen (Senior) vierde, Xander Bailey vyfde, Jako Steenkamp sewende, Carla Lues agtste, Stoffel Bester negende, Neil Gräbe 10de, Jacques Dalhouzie 11de en Daleen Podges 14de.

Die Edelvalk-tak van die Suid-Afrikaanse Jagters– en Wildbewaringsvereniging het onlangs aan ’n presidentskietkompetisie op Secunda deelgeneem.

Die Houtkapper-tak was die gasheer.

Drian Podges het derde geëindig, Jaco Booysen (Senior) vierde, Xander Bailey vyfde, Jako Steenkamp sewende, Carla Lues agtste, Stoffel Bester negende, Neil Gräbe 10de, Jacques Dalhouzie 11de en Daleen Podges 14de.

Op spanvlak het Edelvalk se Swartwildebeeste die pas aangegee, gevolg deur die Blesbokke en Suikerbosrand Savanna.

Die Ribbokke het die vierde plek behaal, gevolg deur Houtkapper C, A en B, met Edelvalk se Oos Gemeente in die agtste plek.




Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button