Local sportMunicipal

Standerton Rolbalklub verkies nuwe bestuur

Munro het verlede jaar die klub se naam hoog gehou en spog met Mpumalanga-kleure.

Standerton Rolbalklub se nuwe bestuur is onlangs verkies.

Die komitee bestaan uit Hennie Pretorius as president, André de Bruto as adjunk-president, Salomé Visser sekretaresse, Charmaine Smith tesourier, Desmond Visser kompetisiesekretaris en Colin Munro die baanbeampte.

Die addisionele lede is Henry Nel, Annatjie de Bruto, Marco Oelofsen en Lanie Nel.

Munro het verlede jaar die klub se naam hoog gehou en spog met Mpumalanga-kleure.

Standerton Rolbalklub se bestuur. Agter Annatjie de Bruto, Salomé Visser, André de Bruto, Hennie Pretorius en Desmond Visser. Voor: Charmaine Smith, Colin Munro en Henry Nel. Marco Oelofsen en Lanie Nel was afwesig toe die foto geneem is.

Related Articles

Back to top button