CrimeNewsUpdate

Man dood na ongeluk op N17-snelweg

Man verloor beheer oor bakkie.

BETHAL – ’n Man is dood nadat hy beheer oor sy bakkie op die N17-snelweg vanaf Bethal na Secunda verloor het.

Die ongeluk op Donderdag, 5 Februarie het sowat 1 km vanaf Bethal gebeur.

Na wat verneem word is die man opslag dood.

Nog geen naam is bekend gemaak nie.

Die plaaslike polisie ondersoek die saak.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons webtuistes:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 29C64351

WhatsApp – 082-611-3867

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button