NewsSchools

GALERY: Laerskool Goedehoop neem aan sone-byeenkoms deel

Laerskool Goedehoop se atlete het op 26 Januarie aan ’n sone-atletiekbyeenkoms by die Secunda Stadion deelgeneem.

Armand Joubert van Laerskool Goedehoop neem op Woensdag, 26 Januarie aan ’n naelloop-item by die sone-atletiekbyeenkoms by Secunda Stadion deel.
Dian Pretorius van Laerskool Goedehoop gee sy beste in ’n naelloop-item by ’n sone-atletiekbyeenkoms by Secunda Stadion op Woensdag, 26 Januarie.
Alissa Jansen van Rensburg van Laerskool Goedehoop neem op Woensdag, 26 Januarie aan ’n naelloop-item deel by ’n sone-atletiekbyeenkoms by Secunda Stadion.
Liam Olivier van Laerskool Goedehoop neem op Woensdag, 26 Januarie deel aan die verspring vir S0/13 by ’n sone-atletiekbyeenkoms by Secunda Stadion.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button