Home/News/Laerskool-atlete ding op Secunda mee NewsSchools Laerskool-atlete ding op Secunda mee Atlete van verskeie plaaslike skole het op Vrydag, 18 Februarie, aan die Govan Mbeki munisipale atletiekbyeenkoms by Secunda Stadion deelgeneem. February 23, 2022 Jana Oosthuizen Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Céline Preuyt van Laerskool Kruinpark neem aan hoogspring deel. Nicole Parrott van Laerskool Trichardt neem aan die skyfwerp vir D0/13 deel.Megan van Jaarsveldt van Laerskool Goedehoop neem aan die skyfwerp vir D0/13 deel.Milan Botma van Laerskool Goedehoop neem aan die hoogspring vir S0/13 deel. At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading! February 23, 2022 Jana Oosthuizen Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print