Local newsNews

Secunda-skole maak stadion skoon en sny gras voor byeenkomste

Ouers, onderwysers en ondernemings gryp self in.

Verskeie skole se personeel en ouers, asook ondernemings in die omgewing, spring sedert sedert Januarie self die in om die gras te sny en skoon te maak by Secunda Stadion voor hulle atletiekbyeenkomste.

Hoƫrskool Secunda het met diƩ inisiatief begin en reeds twee weke gelede voor hulle interhuis-atletiekbyeenkoms die gras gesny by die stadion en opknapingswerk gedoen.

DiƩ skool se skakelbeampte, Ilana Scholtz, het al die ouers en terreinwerkers vir hul harde werk bedank.

DiƩ skool het voor hulle prestige atletiekbyeenkoms weer gras gesny by die stadion en reggemaak.

Laerskool Goedehoop, Curro Secunda, Laerskool Kruinpark en Hoƫrskool Oosterland het ook werkers na die stadion geneem wat gras gesny het en skoon gemaak het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button