NewsSchools

Liggie presteer by Sizwe ASA Senior Kampioenskap

Kwanele het die voorreg gehad om in dieselfde lopie as die bekende, Wayde van Niekerk te hardloop.

Kwanele Nkambule van Ligbron Akademie vir Tegnologie het vanaf 15 tot 18 April aan die Sizwe Atletiek Suid-Afrika (ASA) Senior Kampioenskap by Tuks se High Performance Centre, in Pretoria deelgeneem.

Hy het die 200m van die uitdunrondte in 21.66 sekondes voltooi en gekwalifiseer vir die eindstryd.

Kwanele Nkambule van Ligbron Akademie vir Tegnologie en die bekende atleet, Wayde van Niekerk tydens die Sizwe ASA Senior Kampioenskap. (Foto: Verskaf)

Hier het Kwanele die voorreg gehad om in dieselfde lopie as die bekende, Wayde van Niekerk te hardloop.

Kwanele het ’n agtste plek in die uitdunne met ’n tyd van 21.82 sekondes behaal.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button