MunicipalNews

Só kan jy help om ’n verskil op Standerton te maak

Jy kan help om ’n verskil in jou dorp te maak deur LCUC te ondersteun.

Lekwa Clean Up Crew (LCUC) is al ñ geruime tyd op Standerton met skoonmaak- en opruimwerk bedrywig.

Jy kan help om ’n verskil in jou dorp te maak deur LCUC te ondersteun.

Tans word onder meer swart vuilgoedsakke of enige ander sakke en oorpakke benodig.

Sonder dié nodige toerusting, sal daar nie met die waardevolle werk voortgegaan kan word nie.

Enige bydrae, hetsy in die vorm van toerusting of ’n kontantbydrae, sal waardeer word.

Sakke kan by die Kasselman-kantore afgelaai word en finansiële bydraes, hetsy eenmalig of maandeliks, in die volgende rekening inbetaal word:

Lekwa Clean Up Crew
Standard Bank
Rekeningnommer:136697321
Tak: Standerton
Takkode: 052943

Engen, Appledew en Tyre Mart het ’n groot bydrae gelewer om LCUC se projekte te help dryf.
Engen, Appledew en Tyre Mart het ’n groot bydrae gelewer om LCUC se projekte te help dryf.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button