CrimeNews

Beloning aangebied vir gesteelde skape

Die skape kan uitgeken word aan ’n haak in die linkeroor en ’n tatoeëermerk GGR in die regteroor.

‘n Boer van die Standerton-omgewing, mnr. Niekie Mostert van Katdoornkraal, bied ‘n beloning van R10 000 aan nadat 18 van sy skape onlangs gesteel is.

Die skape kan uitgeken word aan ‘n haak in die linkeroor en ‘n tatoeëermerk GGR in die regteroor.

Volgens inligting, is die diere lewendig by Kromdraai-stasie gelaai.

Die skape kan uitgeken word aan ’n haak in die linkeroor en ’n tatoeëermerk GGR in die regteroor. (Foto: Verskaf)

Related Articles

Back to top button