Local newsNews

Ermelo Fotoklub geniet besoek van Pierre Jordaan tydens maandvergadering

Mnr. Jordaan, voorsitter van Sasol Highveld Photographic Club in Secunda, het die voorreg gehad om die Noordelike Ligte/ te kon gaan afneem in Noorweë en het sy foto's met die groep gedeel.

Ermelo Fotoklub het op 26 Julie, tydens hulle maandvergadering, mnr. Pierre Jordaan van Secunda, as spreker gehad.

Lede van die klub kry elke maand die kans om foto’s in hulle onderskeie kategoriëe asook in die vasgestelde onderwerp, in te skryf.

Mnr. Jordaan, voorsitter van Sasol Highveld Photographic Club in Secunda, het die voorreg gehad om die Noordelike Ligte/ te kon gaan afneem in Noorweë en het sy foto’s met die groep gedeel.

Trappe was die vasgestelde maandonderwerp.

Me. Mari Kruger se foto “The Beauty of Letting Go” is aangewys as die juniorwenner in die vasgestelde onderwerp vir die maand en mnr. Leon Drotsky se foto “Plitvica herfs ” is as die seniorwenner aangewys.

Lees die volledige berig met al die uitslae in die Hoëvelder.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button