InternationalSport

Full Moon Cue Sportklub se snoekerspelers laat die balle rol

Charles Wahlstrand en Hein Heine deel huidiglik die eersteplek, met vier punte elk.

Full Moon Cue Sportklub het onlangs hul jaarlikse liga op Ermelo afgeskop.

Nege spelers van dié klub spook sake elke Donderdag uit, vir die nommer een posisie.

Die formaat van die liga, bepaal dat die speler wat die eerste drie wedstryde gewen het, die wenner is.

Charles Wahlstrand en Hein Heine deel huidiglik die eersteplek, met vier punte elk.

Heine het op 20 Junie, sy wedstryd teen Leon Pieterse met ’n telling van 3-0 gewen, terwyl Johanthan Stanton in sy wedstryd teen Henk Vermeulen in ’n naelbytstryd 3-2 gewen het.

Lees die volledige berig met al die uitslae in die Hoëvelder.

Related Articles

Back to top button