InternationalSport

Ermelo Rugbyklub laat Carolina-manne les opsê

Die tweedespan se wedstryd wat teen Matla sou plaasvind, is afgestel nadat die span nie opgedaag het nie.

Ermelo Rugbyklub se eerstespan het op Saterdag 27 April in hulle eerste ligawedstryde op AJ Swanepoel Stadion teen Carolina te staan gekom.

Volgens mnr. Pierre van Rooyen, voorsitter van Ermelo Rugbyklub, het Ermelo die wedstryde gedomineer met goeie samewerking van die voor- en agterspelers.

Die tweedespan se wedstryd wat teen Matla sou plaasvind, is afgestel nadat die span nie opgedaag het nie.

Ermelo Rugbyklub se bestuur het hulle dank teenoor elke ondersteuner en borge uitgespreek.

Ermelo beklink die wedstryd 48-12.

Lees meer oor die eerstespan se oorwinning in die Hoëvelder.

Related Articles

Back to top button