Local newsNews

Standerskop Militêre Veterane bied ontbyt op Standerton aan

Alle veterane word genooi om aan te sluit en deel te neem aan hul aktiwiteite.

Die Standerskop Militêre Veterane het hul maandelikse onbyt op 7 Julie by die Sosiale Rugbyklub aangebied.

Alle veterane word genooi om aan te sluit en deel te neem aan hul aktiwiteite.

Lees ook: Standerton se boere dra op 3 Julie vir seker twee kortbroeke

Skakel mnre. Jan Bezuidenhout (voorsitter) by 0828958645, Thinus van Niekerk (eenheidsammajoor) by 0823227645 of Leon Hattingh (kommunikasiebeampte) by 0829287892 voor of op 5 Julie om bywoning en getalle te bevestig.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button