CrimeNews

Blitspatrollie en Kasselman Veiligheidsdienste trek rower op R50/Leandra-pad vas

Die rowers het persoonlike besittings van die gaste, asook ’n voertuig, gebuit.

Die Secunda Blitspatrollie, asook Kasselman Veiligheidsdienste (KVD), het op 29 Mei ’n gewapende rower op die R50/Leandra-pad vasgetrek.

’n Besigheidsroof het op Newcastle plaasgevind nadat twee skurke mense in ’n gastehuis met vuurwapens aangehou het.

Lees ook:  Vragmotorbestuurder op Morgenzon met vuurwapen aangehou

Die rowers het persoonlike besittings van die gaste, asook ’n voertuig, gebuit.

Een booswig is net buite Standerton in hegtenis geneem en ’n wapen is gevind.

Daar was geen spoor van die tweede verdagte nie.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

Related Articles

Back to top button