InternationalSport
[GALERY] Swartballiga se sesde ronde het die afgelope naweek plaasgevind
Full Moon Cue Sport in Ermelo se swartbalspanne vaar goed tydens die onlangse ligawedstryde
Ermelose swartbalspelers het die naweek die sesde ronde van die liga aangepak.
Die liga het op verskeie dorpe in die streek plaasgevind.