Local newsNewsBreaking News

VIDEO – Standerton-gemeenskap neem standpunt in teen plaasmoorde in Suid-Afrika

Tydens ’n geleentheid vanaand omstreeks 5nm by Hoërskool Standerton, sal inwoners gekleed in swart byeenkom.

OPVOLG 30 Oktober – 1.39nm

Voertuie beweeg tans deur die dorp – sien die video hier onder:


Inwoners het vanoggend by ’n plaaslike vulstasie byeengekom om hul misnoeë met plaasmoorde uit te spreek.

Tydens ’n geleentheid vanaand omstreeks 5nm by Hoërskool Standerton, sal inwoners gekleed in swart byeenkom.


Verskeie inwoners het die geleentheid bygewoon en in ’n oomblik van stilte die sowat 70 mense wat reeds vanjaar aan plaasmoorde dood is, onthou.


Inwoners het hul ook na sosiale media gewend en die hutsmerk #swartmaandag gebruik om hul ondersteuning te toon:

 

https://twitter.com/Bohemond_IV/status/923621591644241920

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button