InternationalSport
Die Ouma Rooi Besigheidsrolballiga is goed op dreef
Die Ouma Rooi Besigheidsrolballiga op Donderdae vorder goed.
Die Ouma Rooi Besigheidsrolballiga op Donderdae vorder goed.
Die uitslae is soos volg: Eerste lê die Ball Busters, gevolg deur Ermelo Fire & Signs,
Lees ook: Rolbalspelers laat die houte rol
Tandetrekkers, Nashua Tegnies, Tiger Milling, Ermelo Vleismark, Majorsteel, Flintstones,
Glasfit Cutters, Jokers, Brakecore, Bolt & Nut met Nashua Admin in die 13de plek.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.