School sportSport
MLA-rugbyspelers maak skoonskip teen Carolina – en Hendrina-spanne
Die eindstryd vir die spanne sal op 29 Julie op tuisbodem plaasvind.
Die onderskeie uitslae is:
0/15-span klop Carolina 53 – 0
0/17-span klop Hendrina 38 -12
0/19-span klop Carolina 48 – 12
Die eindstryd vir die spanne sal op 29 Julie op tuisbodem plaasvind.
You can read the full story on our App. Download it here.