CrimeNews

JONGSTE NUUS – Rowers slaan vroegoggend toe by Standerton Buiteklub

Me. Joanne Adendorff, klubbestuurder en haar dogter is vasgebind en ’n bedrag geld is geroof.

26 Junie, 8.54vm

Twee verdagtes is soek ná ’n rooftog by die Standerton Buiteklub oomblikke gelede.

Kasselman Veiligheidsdienste in samewerking met die polisie het reeds ’n derde verdagte in hegtenis geneem.

Mnr. Jannie Kasselman, via Whatsapp, het hulp van die polisie gevra.

Luister hier na die klankgreep.


’n Personeellid van die klub is vasgebind en ’n bedrag geld is geroof.

Standerton Advertiser joernalis, me. Alida Lake, is tans op die toneel.

Luister hier na ’n klankgreep.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button