AfriForum se Standerton-tak het onlangs fase 1 van sy padveiligheidsprojek geloods wat die vervanging van gebleikte of gebreekte padtekens op die dorp behels.
Dít volg nadat taklede talle padveiligheidstekens wat verlore of nie sigbaar is nie as ’n gevaar vir padverbruikers geïdentifiseer het.
AfriForum se hoofkantoor het 20 borde aan die plaaslike tak voorsien waarvan vyf padtekens in die dorp en 14 in Meyerville opgerig is.
Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.