Hanco Bakker, ‘n krieketspeler van Ligbron Akademie vir Tegnologie, het die afgelope skoolvakansie aan die Hoëveld-streek se Bokkiekrieketweek deelgeneem.
Hanco is ná afloop van die week gekies vir die 0/19 SA Bokkiespan.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.