Local sportSport

Gholfspelers geniet sonskyndag

Nominasielyste vir die nuwe komitee is in die kroeg aangebring en lede word dringend versoek om hul nominasies aan te bring.

Altesaam 43 gholfspelers het ingeskryf vir Saterdag se “Monthly Mug Medal”-klubkompetisie.

Dean Thomson was eerste met 65 punte, Joe Delport tweede (69), Lal Sewpersad (69) en Kobus Wentzel (71).

Dean Thomson het ‘n spog-twee aangeteken.

Eerskomende Saterdag vind ‘n IPS-kompetisie plaas en die streeks-eindronde van die manskompetisie van die Sanlam Kanker Uitdaagreeks slaan vanaf 08:30 af.

Die afslaantye vir die dag skuif dus vorentoe met ‘n uur en ‘n half.

Nominasielyste vir die nuwe komitee is in die kroeg aangebring en lede word dringend versoek om hul nominasies aan te bring.

Die klub se algemene jaarvergadering vind op 20 September plaas.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button