Home/News/Local news/Ermeloërs sê hul sê Local newsNews Ermeloërs sê hul sê Die week het die Hoëvelder by die rugbykenners aangeklop om hul mening oor Saterdag se eindstryd tussen die Leeus en Crusaders te kry. August 6, 2017 Erika Nel Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Damon Ross-Allen Ek is nie bly die Leeus is in nie. Ek is ’n Sharks-ondersteuner wat vir seker Saterdag die Crusaders se span gaan ondersteun. David KhumaloI’m more into soccer, although I will definitely support any SA outfit in any sport when they play in a final against another country. Jean van HeerdenSaterdag ondersteun ek my oorsese span, die Crusaders. Hulle gaan definitief die veld as oorwinnaars verlaat. Ferdi LengenhagerDie Leeus is nou wel nie my span nie, maar ek is bly oor die SA span wat die eindstryd gehaal het en sal agter hulle staan. Dis 50/50 wie die wenner sal wees. Damon Ross-AllenEk is nie bly die Leeus is in nie. Ek is ’n Sharks-ondersteuner wat vir seker Saterdag die Crusaders se span gaan ondersteun. Shaun GrobbelaarEk is ’n volbloed Leeu-ondersteuner en is bly hulle is in die eindstryd. Die Leeus gaan vir seker Saterdag wen. At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading! You can read the full story on our App. Download it here. August 6, 2017 Erika Nel Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print