NewsSchools

Driekuns vir JJ se eerste netbalspan

JJ-eerstes mpumalanga kampioene vir derde agtereenvolgende jaar, die 0/11's eindig derde.

Mpumalanga-wenners. Laerskool JJ van der Merwe se eerste netbalspan dra vir die derde agtereenvolgende jaar die kampioenskapkroon. Voor sit Bathandile Nene, Lana Herholdt, Nomcebo Lukhele en Anke de Kock. Agter staan Anke Krüger, Chané Bester, me. Theresa Weideman (afrigter), Larika van der Meulen en U-Lene Nortjé.

Laerskool JJ van der Merwe se 0/11-netbalspan het derde in die Mpumalangaliga geëindig. Voor sit Simoné Jacobsz, Jana Koegelenberg, Liané Prinsloo en Jaclyn Venter. Agter staan Sisanda Masuku, Wiané Moller, me. Marnel van Niekerk (afrigter), Inge Greyling en Mienke Cloete.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button