Local newsNews
Tweelingsusters se lewenslus ná 85 jaar steeds nie geblus
Lees hul storie in die week se uitgawe van die Hoëvelder.
Tannie Martie le Roux en tannie Bessie Theron het verlede week hul 85ste verjaarsdag saam met familie en vriende gevier.
Hul resep vir ‘n gesonde, lang lewe is “baie lag en harde werk”.
Die identiese tweeling is in die Vaalbank-distrik, Sheepmoor gebore.
Tannie Martie vertel dat hul geboorte ‘n groot konsternasie veroorsaak het……..
Lees hul storie in die week se uitgawe van die Hoëvelder.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
Vir nuus na jou selfoon:
BBM – 2667A726
WhatsApp – 0748877590