Local newsNewsSchool sportSchoolsSport

Erries reik na kampioenskapskroon

Vier van die EHS se vyf spanne het hul onderskeie ligawedstryde gewen en deurgedring na die Mpumalanga-uitspeelwedstryde wat dié naweek plaasvind, wanneer sake uitgespook sal word om die Mpumalanga kampioenskapskroon.

Tennisligawedstryde vir hoërskole het verlede naweek in Secunda plaasgevind.

Die Erries het uitstekend presteer en kon die eerste keer in vyf jaar daarin slaag om die dogters- en seunsliga vir eerste spanne te wen.

Hulle het hoërskole Standerton, Hoogenhout, Piet Retief, Secunda en Volksrust en Ligbron Akademie vir Tegnologie oortuigend geklop

Altesaam 35 spanne het in vyf afdelings ingeskryf.

Vier van die EHS se vyf spanne het hul onderskeie ligawedstryde gewen en deurgedring na die Mpumalanga-uitspeelwedstryde wat dié naweek plaasvind, wanneer sake uitgespook sal word om die Mpumalanga kampioenskapskroon.

 

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

IMG_1

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button