Local sportSchool sportSport

JJ het beste gees

Laerskool JJ van der Merwe tydens toer aangewys as die skool met die meeste gees.

Laeskool JJ van der Merwe se B-netbalspanne het die naweek van 29 Maart aan ‘n toernooi in Piet Retief deelgeneem.

Die tweede, 0/12- en 0/11-span het die meeste van hul wedstryde gewen en is aan die einde van die toernooi aangewys as die skool met die meeste gees en het met die geesbeker weggestap.

 

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button