CrimeLocal newsNews

Inbreker val deur die dak

Met sy teruggekeer binne die huis het hy die dak in een van die slaapkamers gehoor meegee.

’n Inwoner in Meyerville is onkant betrap toe ’n inbreker deur sy huis se dak geval het.

Die inwoner was tuis en het sy motorhuis se deur hoor oopgaan.

Hy het ondersoek ingestel en gesien dat die deur, wat hy glo hy toegemaak het, oop was.

Aanvanklik het hy gedink dat dit dalk sy broer was en het hom geskakel.

Met sy teruggekeer binne die huis het hy die dak in een van die slaapkamers gehoor meegee.

Vir die volledige berig, kry jou uitgawe van die Standerton Advertiser Vrydag.

 

Brits1 (Copy) Brits2 (Copy)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button