Local sportSport

Underdogs rol in top-posisie in

Ermelo Rolbalklub se jaarlikse mini-besigheidsliga het die halfpadpunt bereik en spog met ’n nuwe voorloper

Ermelo Rolbalklub se jaarlikse mini-besigheidsliga het die halfpadpunt bereik en spog met ’n nuwe voorloper.

14 spanne ding Dinsdag- en Donderdagaande teen mekaar mee en ná die tweede week se uitspeelrondes loop die Underdogs voor met 27 punte.

Ermelo Fitment Centre is tweede op die puntelys met 25 punte en derde is die span van NWKV met 18.

Die ander spanne se puntestand is soos volg: Lions Cricket (10), Amaplaas (5), ERM Mass Control (6), CJV Engineering (1), F.C. Benecke (-19), Rolling Stones (-5), Burlec Electrical (-6), Ligbron Alumni (-14), Pointtech (-15), Chilltech (-27) en die Boere (-8).

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button