Editor's choiceLocal sportNewsSport

Só skyn ‘n oud-Liggie

Lizelle, wat as openingskolwer vir die Proteas speel, het 50 lopies vanaf slegs 63 aflewerings geslaan.

Lizelle Lee, oudleerling van Ligbron Akademie vir Tegnologie en lid van die Suid-Afrikaanse Protea vroue-krieketspan, is ná afloop van ’n internasionale T20-wedstryd teen Ierland as speler van die wedstryd aangewys.

Lizelle, wat as openingskolwer vir die Proteas speel, het 50 lopies vanaf slegs 63 aflewerings geslaan. Sy het in die proses twee viere en twee sesse geslaan. Haar sprankel-kolfbeurt het daartoe bygedra dat die Suid-Afrikaanse die wedstryd met 46 lopies gewen het.

Die Proteas neem tans deel aan die PCB T20-krieketreeks wat in die West End Park-krieketstadion in Doha, Qatar gespeel word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button