GalleriesSchools galleries

EHS is trots op dié uitslae

96 persent van die matrikulante het gekwalifiseer vir verdere studie

EHS het met die 2013-eindeksamen goed in hul doel geslaag omleerlinge voor te berei vir ’n verdere stap in hul loopbane.

96 persent van die matrikulante het gekwalifiseer vir verdere studie, van wie 66 persent met universiteitsvrystelling geslaag het.

Nog ’n puik prestasie is die verbetering op 2012 se vakgemiddeldes in 13 vakke. Twee leerlinge het elk agt onderskeidings behaal, een het sewe, vyf het ses en ses leerlinge het vyf elk. ’n Foto van Gerhard Eloff met vyf onderskeidings, was nie beskikbaar nie.

Verder het nog agt Erries vier onderskeidings elk en heelwat ander het drie, twee en een.

Related Articles

Back to top button