Home/News/Local news/Nuwejaar bring nuwe lewe Local newsNews Nuwejaar bring nuwe lewe Twee babas is op Nuwejaarsdag in die Ermelo Mediclinic gebore. January 8, 2014 Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Regardt Tosen wat om 9.30vm die lewenslig aanskou het, het die skaal op 3.41kg getrek en was 58cm lank by geboorte. Regardt is ook die tweede kind van Erina en Johnny Tosen en ’n boetie vir sy vier jaar-oue sussie Jessica. Dehan van Schalkwyk wat om 8vm op 1 Januarie gebore is, het 3,71kg geweeg en is 54cm lank. Dehan is die tweede kind van Eugene en Danell van Schalkwyk en ’n boetie vir ouboet WC. At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading! January 8, 2014 Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print