Local sportSport

Spelers geniet ronde gholf op Bethal

Gholfklub bied opedag aan

BETHAL – Gholfspelers het op Vrydag, 20 Maart ‘n opedag by Bethal Gholfklub geniet en kon teen billike pryse gholf speel.

Die organiseerder van die dag, mnr. Jorrie Jordaan, het gesĂȘ die doel van die dag was sodat mense kon gaan kyk hoe Bethal Gholfklub se baan lyk en watter geriewe hulle het.

“Ons baan is in ‘n goeie toestand en ons het onlangs van die geriewe opgegradeer.”

Belangstellendes is welkom om Bethal Gholfklub te besoek en ‘n ronde gholf te gaan speel.

Skakel die klub by 072 122 2361.

Louis Behr in aksie op Vrydag, 20 Maart tydens Bethal Gholfklub se opedag.
Nanette Behr in aksie op Vrydag, 20 Maart tydens Bethal Gholfklub se opedag.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button