GalleriesSports galleries

[GALLERY] Sasol DigiMag Rugbyklub spelers en lede vereer

’n Goeie gees het geheers en dit klink of die manne reeds reg vir volgende jaar is.

SECUNDA – Tydens ’n prysuitdeling wat op Saterdag, 2 November gehou is, is speler en lede van dié klub vereer.

Toekennings soos beste verdediger, beste voor- en agterspeler, grootste droogmaker (in ’n grappige wyse), ondersteuner van die jaar en komiteelid van die jaar is maar net ’n paar van die toekennings wat die aand uitgedeel is.

’n Goeie gees het geheers en dit klink of die manne reeds reg vir volgende jaar is.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button