Local sportSport

Vierlidspan van Sasol se mans en Ermelo-vroue wen kompetisie

’n Span van Ermelo het die vroue-kompetisie gewen

SECUNDA – Ermelo se vroue en Secunda se mans het die naweek die Hoêveld se vierlidspankompetisie gewen.

Verskeie spanne op die Hoëveld het op 12 en 14 Oktober aan die kampioenskap deelgeneem.

‘n Span van Ermelo het die vroue-kompetisie gewen. Die lede van die span is Gerda Swanepoel, Lauanne Moller, Elize Gray en Alta Schneider.

Die mans se wenspan is van Sasol Secunda. Hulle is Gerrit van Rooyen, Jimmy Holloway, Nick van Huyssteen en Dawie van Zyl.

Jimmy Holloway is een van die lede in die manspan wat gewen het.
Dawie van Zyl speel die bal.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button