GalleriesSports galleries

Sasol DigiMag Rugbyklub se eerstes wen vriendskaplike kragmeting teen Raiders

Die wedstryd is op Saterdag, 23 Februarie op Secunda Sasolklub se rugbyveld gespeel.

SECUNDA – Die eerste span  van Sasol DigiMag Rugbyklub het hul vriendskaplike wedstryd teen die Raiders van Gauteng met 39-31 gewen. Die wedstryd is op Saterdag, 23 Februarie op Secunda Sasolklub se rugbyveld gespeel.

Related Articles

Back to top button