Local newsNews

Bethal-gesin van vier verloor alles in brand in Koedoestraat

Die gesin het tans ’n behoefte aan klere en minstens een ete daagliks. As jy wil help, skakel me. Fourie by 079 111 0000.

’n Gesin van vier het Vrydag, 19 Januarie alles verloor toe hul huis in Koedoestraat omstreeks 7.30vm begin brand het. Die oorsaak van die brand word nog ondersoek.

Lees ook:  House in Canterbury road in Evander on fire

Die gesin bly tans in ’n gastehuis op Bethal, maar het alternatiewe verblyf nodig totdat hul huis weer reg is. Mnr. Herman en me. Marlene Bezuidenhout en hul twee kinders het gereed gemaak vir die dag en van hulle was in die badkamer toe die brand begin het.

Hulle het ’n harde slag gehoor wat vermoedelik ’n elektriese kabel was wat aan die brand geslaan het, en toe rook geruik.

Lees die volledige artikel in die Ridge Times koerant op ons webtuiste hier.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button