Editor's choiceLocal newsNews

Die “zombies” dwelm het in Suid Afrika geland – Skokkende video

Die gevreesde “Zombie” dwelm, “Flakka"ook genoem “gateway to hell”, “gravel” of “devils drug” is vir die eerste keer in Durban gevind.

Die gevreesde “Zombie” dwelm, “Flakka”ook genoem “gateway to hell”, “gravel” of “devils drug” is vir die eerste keer in Durban gevind.

Volgens inligting is drie mans van Chatsworth reeds gehospitaliseer vir die dwelm.

Die beweerde dwelmhandelaar, Chikudipia Steven Nwose is in Chatsworth gearresteer vir die besit van “flakka”.

“Flakka” verkoop vir tussen R400 en R1000 en laat jou halusineer en gee jou super menslike krag.

Die dwelm word gesnuif of in tablet vorm geneem en is hoogs verslawend.

Storie Vaal Weekblad.

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button