NewsSchools

Hoogies-kokke kook ’n storm los gedurende Suid-Afrikaanse Jeugskou

Jong kokke se kook- en bakvernuf word op verskeie maniere getoets en Joe-Ann Schoeman, Gerrit Pierneef en Wilmie Enslin het aan vanjaar se Suid-Afrikaanse Jeugskou deelgeneem.

Joe-Ann Schoeman, Gerrit Pierneef en Wilmie Enslin het aan vanjaar se Suid-Afrikaanse Jeugskou deelgeneem.

Die Suid-Afrikaanse Jeugskou vind jaarliks plaas en skole landwyd neem daaraan deel.

Die skou se eindronde het reeds plaasgevind en die nasionale skou is in die Oktobervakansie gehou.

Jong kokke se kook- en bakvernuf word op verskeie maniere getoets.

 

Lees die volledige berig in die Ridge Times koerant hier.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

Joe-Ann Schoeman, Gerrit Pierneef en Wilmie Enslin het aan vanjaar se Suid-Afrikaanse Jeugskou deelgeneem. Die Suid-Afrikaanse Jeugskou vind jaarliks plaas en skole landwyd neem daaraan deel.

 

Related Articles

Back to top button