Local news

Vaalrivier-tak op uitstappie na Standerton se buurdorp

Ria Brink, voorsitter, het die groep oor interessante gebeurlikhede en die historiese geboue ingelig.

Die VLU se Vaalrivier-tak het onlangs ’n uitstappie na Vrede onderneem.

Ria Brink, voorsitter, het die groep oor interessante gebeurlikhede en die historiese geboue ingelig.

Hulle het daarna by ’n klerewinkel op Vrede gemeet en gepas.

Volgens inligting, het die vroue dit geniet.

Die nuwe bestuur van die Hoëveldstreek is by die afgelope konferensie op Secunda verkies.

Tjoekie Nel is die beoordelaarsameroeper, Tersia Botha die skakelbeampte, Gerda Büter die streeksvoorsitter,

Maretha Middel die vise-voorsitter en sekretaresse en Monica Swart die tesourier.

Nel is ook as Hoëveld Vrou van die Jaar aangewys.


You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button