Community galleriesGalleries

GALLERY – Ermelo fotograwe sit beste foto’s voor

Mnr. Dirkie van Staden het die junior-afdeling met sy foto, Seascape at Sunset, gewen en mnr. Leon Drotsky se foto, Anchored gondolas, het die senior-afdeling gewen.

Mnr. Dirkie van Staden se foto, Vintage Dash, as die 1 ster-wenner aangewys.
Me. Adelé Smit se foto, Smooth Landing, het die 2 ster-afdeling gewen.
Me. Mari Kruger se foto, You can’t contain joy, is as die wenner in die 3 ster-afdeling aangewys.
Mnr. Jacques Kruger se foto, Toe word ons dors, is as 4 ster-wenner aangewys.
Mnr. Hardus Pieters se foto, Smulhappie vir baba, het die 5 ster-afdeling gewen.
Mnr. Dirkie van Staden het die vasgestelde onderwerp se junior-afdeling met sy foto, Seascape at Sunset, gewen.
Mnr. Leon Drotsky se foto, Anchored gondolas, het die senior-afdeling by die vasgestelde onderwerp gewen.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button