Local newsNews

Suikerbekkies leer van koekversiering en samel geld vir DBV in

Organisasie daag ander uit om DBV te ondersteun.

SECUNDA – Die Suikerbekkies is ā€™n groep plaaslike vroue wat koeke bak en versier en het Woensdag, 13 Junie byeengekom en geleer hoe om koeke met Belgiese styl kant te versier.

Me. Trudie Whittaker het vroue gewys hoe om dit te doen.

Die Suikerbekkies het R800 ingesamel wat hulle aan die Hoƫveldrif DBV gaan skenk en het ander organisasies, veral vroue-organisasies soos die VLU en blommeklub, uitgedaag om ook geld vir die DBV in te samel.

Hul volgende projek is om vierkantige blokke te brei of te hekel en dan komberse te maak om aan behoeftiges uit te deel.

Die Suikerbekkies se volgende vergadering is in Julie en belangstellendes is welkom.

Vir meer inligting, skakel me. Venessa Erasmus by 082 824 0775.

Van die kolwyntjies wat vroue by die Suikerbekkies se vergadering versier het.

Related Articles

Back to top button