Local newsNews

Hein, die nege-jarige neuroblastoomkanker seuntjie, se ouers bestee nou elke oomblik met hom

“Dit is hartseer om te sê, maar dié is die laaste entjie van Hein se pad."

Hein Vermaak (9) is in November 2016 met neuroblastoomkanker gediagnoseer.

Hy het eers chemoterapie en bestraling gekry, maar dokters het dit gestaak omdat dit reeds te laat was om ’n verskil te maak.

Lees ook: Pierre Russouw stel liedjie bekend vir nege-jarige seuntjie met neuroblastoomkanker

Hein en sy ouers het op Kriel gewoon, maar ná dokters gesê het hulle kan niks meer vir Hein doen nie en sy tyd is min, het hulle na die kus verhuis want hulle het gesê dit is waar Hein die gelukkigste is.

Lees ook: Dokters kan niks meer vir nege-jarige seuntjie met neuroblastoomkanker doen nie

Lees die volledige artikel in die Ridge Times koerant op ons webtuiste hier.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button