Nicholis Louw hierdie Vrydag by Kurumba

Bespreek jou kaartjie vandag nog.

POLOKWANE – Nicholis Louw kom kuier hierdie Vrydag (25 Junie) by Kurumba Lodge. Sy optrede begin om 19:00 en kaartjies is steeds teen R100 per persoon beskikbaar.

‘n Kroeg, platters, Boereworsrolle, hoenderrepies en skyfies sal beskikbaar wees.

Vir meer inligting, kontak Liezl by 082 562 9888 of besoek https://nfmarketing.co.za.

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or join our WhatsApp group or Telegram channel.
Exit mobile version