Sekelbos Nagmark op 28 Mei

Daar sal kos, stalletjies en musiek vir die hele gesin wees.

Die Sekelbos Nagmark vind op 28 Mei van 15:00 tot 22:00 by die Hervormde Kerk op die hoek van Webster- en Betzstraat plaas.

Daar sal kos, stalletjies en musiek vir die hele gesin wees. Ingangsfooi is R5.

Stalletjies kos R50 en is beskikbaar by Willem Smit by 084 555 0162 of Faan Visser by 072 146 6919.

Exit mobile version