Appel besoek Polokwane

Kaartjies kos R2 000 vir 'n tafel van 10

POLOKWANE –  Appel is op Vrydag, 28 Februarie in Polokwane by Hoërskool Pietersburg.

Die optrede begin 19:00 en kaartjies kos R2 000 vir ‘n tafel van 10.

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404
Exit mobile version