Demi Lee Moore in Polokwane volgende maand

Demi Lee Moore, wenner van Die Kontrak 2018, tree op 8 Februarie op by Bradbury Estate.

POLOKWANE –  Die aand begin om 19:00 en hekke maak reeds om 15:00 oop. Kaartjies kos R120 per persoon en is beskikbaar by Absolute Doors, Marshallstraat 324. Daar sal kosstalletjies beskikbaar wees.

Vir meer inligting, kontak Linda by 082 627 7312 of Bennie by 083 302 4933.

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404
Exit mobile version