EntertainmentLifestyle
Demi Lee Moore in Polokwane volgende maand
Demi Lee Moore, wenner van Die Kontrak 2018, tree op 8 Februarie op by Bradbury Estate.
POLOKWANE – Die aand begin om 19:00 en hekke maak reeds om 15:00 oop. Kaartjies kos R120 per persoon en is beskikbaar by Absolute Doors, Marshallstraat 324. Daar sal kosstalletjies beskikbaar wees.
Vir meer inligting, kontak Linda by 082 627 7312 of Bennie by 083 302 4933.