POLOKWANE – Thornhill winkelsentrum hou ‘n braaikompetisie op 28 September om 09:00. Inskrywing is gratis en die wenners sal teen 14:00 aangewys word.
Kontantpryse sal beskikbaar wees vir die beste braaier asook biertuin en vir die kleinspan is Mia Muis en Ronnie die Renoster daar. Vir meer inligting kontak Marise Rademan by 067 015 3043.